Menu Close

Piket Implemente neem roller krimper ontwerp oor

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Piket Implemente die roller krimper ontwerp van Kuys Industries oorgeneem het.

Die roller krimper reeks word nou baie meer koste-effektief vervaardig in Piketberg en verkoop deur Piket Implemente.

Piket Implemente is ‘n gerspekteerde rolspeler in die Suid-Afrikaanse landbou industrie en is welom bekend vir hulle robuuste planters en uitstekende naverkope diens.

Dit skep die geleentheid dat baie meer boere roller krimpers kan aanwend in die toepassing van herlewings landbou.