Ons is opgewonde om aan te kondig dat Piket Implemente die roller krimper ontwerp van Kuys Industries oorgeneem het. Die roller krimper reeks word nou…
News
Kuys Industries se roller krimper verskyn in die Landbou Weekblad, nadat dit by Landbou Weekblad se herlewingslandbou konferensie in Reitz bekend gestel is.